Verbeter jou kind se eksamenuitslae!

Die volledige hersieningsplatform vir eksamens vir Graad 1 tot 9 leerders in Suid-Afrika.

WorksheetCloud Online School Worksheets South Africa

WorksheetCloud is VIR JOU as jy:

Mathematics Worksheets South Africa

Wil studeer met behulp van aanlyn eksamens en werkvelle wat vir jou onmiddellik terugvoering gee en help.

Mathematics Worksheets South Africa

Minder wil sukkel om te probeer uitvind hoe en wat jou kind moet leer vir die opkomende eksamens.

Mathematics Worksheets South Africa

Wil byhou by jou kind se eksamenvoorbereiding om te verseker dat hy of sy gereed is om die eksamen met mening aan te pak.

Gebruik ons interaktiewe eksamenoefeninge vandag en PRESTEER môre in jou skooleksamens!

Begeleide hersiening vir die eksamen

Jy is waarskynlik te besig om jou kind die aandag te gee wat hy of sy nodig het om voor te berei vir die eksamen. WorksheetCloud sal jou kind lei en help.

Beloon leerders met REGTE pryse

Dit kan vervelig wees om te studeer. WorksheetCloud maak dit LEKKER met die WorksheetCloud “Hall of Fame” waar jou kind regte pryse kan wen soos Loot aanlyn inkopiebewyse. Hoe meer vrae jy doen, hoe groter is jou kans om te wen!

Kyk hoe jou kind se uitslae (en self-vertroue) verbeter

WorksheetCloud maak dit maklik vir jou om te sien waarmee jou kind besig is deur gedetaileerde verslae. Ons waarborg dat met gereelde gebruik van WorksheetCloud, jou kind se skooluitslae sal verbeter en sy of haar self-vertroue die hoogte sal inskiet!

Ouers is MAL oor ons!

Ons is hier vir jou met honderde aanlyn werkvelle wat jy ook kan uitdruk. Jy gaan nooit weer jou eie oefentoetse of eksamens hoef te skep nie! Dis oraait, jy kan ons later bedank.

Fabulous app and extremely useful!

My daughter has completed her exams and we are so grateful to have stumbled upon your website. She did quite a few of your practice examination worksheets.

I found the content to be most useful, with a great balance of questions in ranking of easy to difficult. Each section in the syllabus is covered comprehensively and my daughter really benefited for this year’s exams.

Thank you so much!

Nasira Vallee

Ouer, Graad 4

WorksheetCloud maak ‘n groot verskil in ons lewe!

Ek het te hore gekom van WorksheetCloud deur ‘n vriendin. Ek was so beindruk met dit wat sy my gewys het dat ek dadelik ook my seun geregistreer het om deel te wees.

Ek het begin vraestelle download en is in my skik met die hele konsep, hoe eenvoudig dit is en ekstra hulp wat dit bied om ‘n verskil te maak in my seun se eind eksamen se punt en vordering.

Baie dankie aan almal wat werk om die program so ‘n sukses maak!

Sonet Schoeman

Ouer, Graad 7

Ons maak ouers se lewens makliker sedert 2014.

Lees honderde ander WorksheetCloud resensies hier van ouers regoor Suid-Afrika.

Sluit vandag aan.

‘n Beter leerervaring vir jou kind, ‘n verbetering in skooluitslae en minder kopsere vir jou. Dit neem minder as 2 minute om aan te sluit. Gereed om WorksheetCloud te probeer?